Hugenote Laerskool Prysuitdeling 2022
ADVERTISEMENT
Dit was weereens ‘n groot voorreg om ons leerders, wat hierdie jaar besonderse prestasies behaal het, by ons Hugenote Aand te kon vier. Baie geluk aan elke liewe Hugenoter wat hard gewerk het hierdie jaar. Julle maak ons sommer baie trots!














