Hoërskool Montana Bekerwenners Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Hoërskool Montana Bekerwenners Prysuitdeling.Baie geluk !
Natalie Brand– Fietsryer van die jaar

Gianté Cochrane– Seunskrieketspeler van die jaar & Veelsydigste sportman van die jaar

Zia Lombard- Junior sportvrou van die jaar (Beste enkele prestasie in een sport) & Dogterstennispeler van die jaar
Cesse Burger- Gemeenskapsbetrokkenheid
Danél Maree- Noodhulpleerder van die jaar
Lerique Breda- Dogterskrieketspeler van die jaar
Lakeisha Johnson – Skaakspeler van die jaar
Rylin West- Rugbyspeler van die jaar
Danica van Deventer- Atleet van die jaar & Landloper van die jaar
- Elle Thomson- Netbalspeler van die jaar
- Taylea Fredericks- Netbalspeler van die jaar
Mari Le Roux – Veelsydigste sportvrou van die jaar & Senior sportvrou van die jaar (Beste enkele prestasie in een sport)
Gerrit Hugo- Grootste bydrae op kultuurgebied
Moeneerah Moses- Dogtershokkiespeler van die jaar
Callie Prins- Beste Afrikaanse senior spreker
Heloïse Calitz – Beste Afrikaanse Juniorspreker
Kayden Schroeder- Skoolhooftrofee & Veelsydigste matrikulant
Lee-Anne Jacobs- Toutrekker van die jaar
Robert Nieuwenhuizen- Senior sportman van die jaar (Beste enkele prestasie in een sport)
o.15 Gemengdespan – Skaakspan van die jaar


























