Laerskool Proteapark Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Hiermee die prestasies verower by Laerskool Proteapark se prysuitdeling-aand. Baie geluk aan elke leerder wat ‘n toekenning ontvang het.
Evaunné Cunningham:
- Beste prestasie in Gr. 4 Engels (deeltrofee), Wiskunde, SW (deeltrofee).
- DUX-Leerder Gr. 4
Evaunnè Cunningham
Steyn van den Berg:
- Beste Senior Landloper
Steyn van den Berg
Zian Nel:
- Beste Senior Seun Swemmer
Zian Nel
Milan Young:
- Beste prestasie in Gr. 5 Afrikaans (deeltrofee)
- Beste prestasie in Gr. 5 LO
- Beste Senior Redenaar
- Beste Senior Dogter Swemmer
- DUX-leerder Gr. 5
Milan Young
Kaitlyn de Beer:
- Beste prestasie in Gr. 5 Afrikaans (deeltrofee)
- Beste Senior Ringbal Dogter
- Beste Senior Public Speaker
Kaitlyn de Beer
Milah Dreyer:
- Beste prestasie in Gr. 6 Afrikaans
- Beste prestasie in Gr. 6 NW/Teg
- DUX-leerder Gr. 6
Milah Dreyer
Minèke Campbell:
- Beste Senior Boogskiet – Beste Skut
Minèke Campbell
Liandri Rademan:
- Beste Senior Dogtersatleet
- Beste Senior Landloop Dogter
Liandri Rademan
Natahan van Staden:
- Beste Senior Atleet
Natahan van Staden
Gideon Du Plessis:
- Tennis Senior Seun
Gideon Du Plessis
Leroux Byliefeldt:
- Skaak Senior Seun
Leroux Byliefeldt
Savannah Labuschagne:
- Senior Landsdiener (deeltrofee)
Savannah Labuschagne
Chevelle van Staden:
- Senior Landsdiener (deeltrofee)
Chevelle van Staden
Ansunè Koen:
- Senior Landsdiener (deeltrofee)
Ansunè Koen
Marius van den Berg:
- Hokkie Senior Seun
- Sportman van die jaar
Marius van den Berg
Nianè Dreyer:
- Beste prestasie Gr. 7 LO
- Seniornetbalspeelster
- Beste prestasie Gr. 7 Kuns & Kultuur
Nianè Dreyer
Rilee van Dalen:
- Senior Krieketspeler & Senior Rugbyspeler
Rilee van Dalen
Megan Erasmus:
- Senior Netbalspeelster (deeltrofee)
Megan Erasmus
Heinrich Marx:
- Senior Voortrekker
- Leier van die jaar
- Kultuurster
- Bennie Nel Trofee
Heinrich Marx
Sonika Wiese:
- Beste prestasie in Gr. 7 Engels
- Tennis Senior Dogter
- Senior Netbalspeelster
Sonika Wiese
Donovan Jordaan:
- Ringbal Senior Seun
Donovan Jordaan
Mia Meyer:
- Beste prestasie in Gr. 7 NW
- Beste prestasie in Gr. 7 EBW
Mia Meyer
Caitlin Mitchley:
- Beste prestasie in Gr. 7 Afrikaans
- Beste prestasie in Gr. 7 Wiskunde
- Beste prestasie in Gr. 7 Tegnologie
- Beste prestasie in Gr. 7 SW
- DUX-leerder Gr. 7
- Volgehoue Akademiese prestasie Gr. 4-7
Caitlin Mitchley










