Laerskool Bertie Barnard erkennings
ADVERTISEMENT
Laerskool Bertie Barnard gee erkenning aan al die leerders wat gedurende die jaar so uitstekend presteer het. Welgedaan julle!

Alex Fouché_Eden kleure Tennis_Eden kleure Landloop

Alrich Rademeyer_Eden kleure in Landloop

Dané Cronje_ IAAASA Akrobatiese dans

Dané Westcott_Wes-Kaap kleure in Ritmiese Gimnastiek

Elibellee Olivier_ Eisteddfod Kuns – goud+ & medalje vir hoogste prestasie in Kuns

Gus Vorster_SWD kleure in O12 Rugby

Janique van der Merwe_Eden Kleure in Ritmiese Gimnastiek

Jason Nel_Eden kleure in Atletiek-gewigstoot

Johan Janse van Rensburg_Eden kleure in Atletiek-diskus

Joshua Helmand_Eden kleure in Tennis

Katrien van Wyk_Wes-Kaap kleure in Jeugskou

Kiara Gray_Wes-Kaap kleure in Ritmiese Gimnastiek

Larize Brits_Wes-Kaap kleure in Ritmiese Gimnastiek

Luan Faber_SWD kleure in O12 Rugby-Wes-Kaap kleure in Atletiek

Luané Janse van Rensburg_Eden kleure in Landloop

Ludwig Maré_Suid Kaap Kinderkoor-slaag oudisie Summa Cum Laude

Lynnri Calitz-Rood_Redenaars Wenner van derde rondte – nasionaal

Marli Matthee_IAAASA acrobatiese dans

Michael van Eeden_SWD kleeure in Rugby

Mieke Calitz-Rood_Wes-Kaap kleure in Ritmiese Gimnastiek

Migael van Zyl_Eden kleure in Bergfiets

Rudolph Nel_SWD kleure in O12 Rugby

Simoné Brits_Wes-Kaap kleure in Ritmiese Gimnastiek

Skye Michiel_ SA kleure in Karate

Tatum Riddles_Wes-Kaap kleure in Netbal

Wanya Grobler_Wes-Kaap kleure in Ritmiese imnastiek

Willem Daniël Matthee_Eden kleure in Landloop










