Laerskool Orion Junior en Senior Prysuitdeling 2023
ADVERTISEMENT
Laerskool Orion is baie trots op die leerders wat die volgende toekennings ontvang het.
- Mia-Lynn Gerber – Junior Veelsydigste redenaar.
- Deandre Harwood – Junior Victor Ludorum
- Helena Joubert – Junior Victrix
- Matthew Scheepers- Gregorowski Veelsydigste redenaar vir juniors
- Mila Scholts – Sportdogter van die Jaar,Junior Veelsydigste leerder van die Jaar
- Mieke van Rensburg – Junior Kultuurdogter van die Jaar
- Marko Hansen – Junior sportman van die Jaar ,Junior Veelsydigste redenaar en Junior redenaar wat Individueel die best gevaar het
- MartMari Rautenbach – Altleet van die jaar,Kultuurdogter van die Jaar en Victrix Ludorum
- Pieter Labuschagne Senior Redenaar van die Jaar
- Sumay Heymans – Orion Ster- Blink uit in akademie,sport,kultuur en leierskap
- Minke Scholtz – Landloop dogter van die Jaar en Sportdogter van die Jaar
- Zander Lombaard – Sportsen van die Jaar
- Beate van der Mescht – Ruiter van die Jaar
- Logan Beeton – Rugbyspeler van die Jaar
- Jacques Ferreira – Krieketspeler van die Jaar
- Julia Barendse – Tennisspeler van die Jaar
- Ané Prins – Hokkiespeler van die Jaar
- Miley Sharp – Netbalspeelster van die Jaar
- Wessel Kriel – Kultuurseun van die Jaar en skaakspeler van die jaar
- Jean Visagie – Landloop seun van die Jaar ,tennispeler van die jaar en skaakspeler van die jaar
- Christopher Kearns – Victor Ludorum
- Miré Rautenbach – Netbalspeler van die Jaar
- Lea Brits – Netbalspeelster van die Jaar



























