AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Goldstone’s set for an Affies vs Maritzburg College humdinger

  • Bredasdorp High School robotics team showcases innovation

  • Grey Kollege skitter op die tennisbaan

  • 3rd Annual Nelson Mandela International Day Career Expo to grow South Africa’s STEM talent pipeline

  • Soccer glory for Grey College 1st team


Hoërskool VredendalRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Swartland and West Coast›Hoërskool Vredendal›Hoërskool Vredendal leerders presteer uitstekend

Hoërskool Vredendal leerders presteer uitstekend

By Karien Frans
3rd November 2022
1185
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Vredendal leerders presteer uitstekend. Hoërskool Vredendal het op Donderdag, 20 Oktober hulle jaarlikse prysuitdeling gehou, die eerste tradisionele prysuitdeling sedert die pandemie.

Tydens die aand is verskeie uitstaande prestasies beloon en was dit duidelik dat die Covid-leerders hulle nie maklik sal laat onderkry nie. Ook op die sportveld het die leerders ‘n behoorlike terugkeer gemaak na die sportveld en was daar ook skitterende prestasies. Sekerlik een van die hoogtepunte was die aankondiging van ons Junior-sportvrou van die jaar. Die besluit was maklik aangesien Chris- Mari Nel ‘n driedubbele Suid-Afrikaanse atletiekkampioen is. Ander sportuitblinkers was Oloff le Roux, junior sportman, Yani Cloete, senior sportvrou en Khyle Machelm, senior sportman.

Chris-MAri Nel

Oloff le Roux

Khyle Machelm

Yani Cloete

Ook die wenners van die junior –en seniorkultuurtoekennings was maklike keuses. San- Mari Turner, junior-wenner, presteer op nasionale vlak in sang en is ook volgende jaar op pad Los Angeles toe vir deelname aan ‘n internasionale sangkompetisie ,terwyl die senior-wenner, Cise-Leigh Januarie , op byna elke kultuurgebied briljante uitslae behaal.

San – Mari Turner

Cise-Leigh Januarie

Op akademiese gebied het die leerders uitstekend presteer en is daar vanaf graad 8 tot graad 12 46           vol- erekleure toekennings vir akademie gemaak, ‘n bewys van die baie hoë akademies standaard wat in die skool gehandhaaf word. Die skool se hoogste akademiese prys, die van Dux-leerder vir prestasies in graad 11 en 12 , is vanjaar aan die hoofdogter, Anchen Fouché , toegeken ,wat ‘n gemiddelde persentasie van 91.64%   oor die twee jaar gehandhaaf het. Hiermee het sy die gesogte Old Mutual Trofee en ‘n stewige kontanbedrag ontvang.

Anchen Fouché

Laastens natuurlik was die aankondiging van die nuwe hoofleiers van 2023. Casey Engelbrecht is as hoofdogter en Eduard Kellermann as hoofseun aangewys.

Eduard Kellerman en Casey Engelbrecht

Die skool wil ook langs hierdie weg weerens  hulle gelukwense aan elke leerder en ouer en hulle dank vir al die borgskappe oordra. Hoërskool Vredendal is beslis ‘n skool waarop die gemeenskap trots kan wees.

TagsToekennings
Previous Article

Hoërskool Jim Fouché 2022 Prysuitdeling

Next Article

EHS-Kunsleerders lewer weer spogwerk

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool Top presteerders tydens die Prysuitdeling

    15th November 2023
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgJHB SouthLaerskool RandhartRegional News

    Laerskool Randhart ontvang spogtoekennings by die Ekurhuleni-Suid-toekenningsgeleentheid

    14th February 2025
    By Andreneza Damonse
  • LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News

    Hoërskool Merensky erken prysenswaardige prestasies

    18th February 2022
    By Karien Frans
  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Hoërskool Ermelo leerders word vereer tydens Lourierfunksie

    29th October 2022
    By Karien Frans
  • Gelofte SkoolKwazulu-NatalRegional NewsWestville Pinetown Hillcrest Kloof

    Gelofte Skool Dux Leerder

    25th November 2024
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaHoërskool Die WilgersPTA EastRegional News

    Hoërskool Die Wilgers 2023 prysuitdeling wenners

    8th January 2024
    By Karien Frans

  • Hoërskool BrackenfellNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Mr and Miss Brackenfell High School 2024

  • Laerskool ProteaparkNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Laerskool Proteapark landloopseisoen uitslae

  • Herschel Girls SchoolRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape

    Herschel Girls High School outstanding Academic Results

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us