Hoërskool Vredendal atleet presteer by die Wildeklawer Noord Suid Top 14 Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Wildeklawer Noord Suid Top 14 Atletiekbyeenkoms. Brooklyn Waterboer (Graad 9) van Hoërskool Vredendal het ‘n eerste plek verwerf vir Hoogspring, Seuns 0/15, met ‘n hoogte van 1.75m. Die byeenkoms is gehou by Dal Josafat in die Paarl.
![]()










