Bethlehem Voortrekker karateka verteenwoordig SA in Zimbabwe
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool karateka Nathan Helm en Josh Bezuidenhout is gekies vir die Protea Karatespan wat Suid-Afrika tydens die African Region South Championships (gedurende 26-28 Mei 2023) in Zimbabwe gaan verteenwoordig.

Josh Bezuidenhout

Nathan Helm








