Laerskool Overberg aanlyn karate prestasie
ADVERTISEMENT
Jai-Lee Pillay van Laerskool Overberg het ‘n goue toekenning gekry by die aanlyn internasionale karate – kampioenskappe. Hy het ook ‘n eerste plek behaal in die kata vir seuns 9 tot 12 jaar oud.











