Netbal pretasie vir Primêre Skool Worcester
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Worcester meisies wat deurgedring het na die volgende rondte Kaapse Wynland netbalproewe. Die o. 12- en o.13-meisies het Saterdag 16 Mei 2026 plaasgevind. Baie sterkte aan elke meisie vir die proewe!
o. 11-meisies:
Mila Steenkamp
Anthea Basson
Hanna Palm
Evah Pienaar

o.12-meisies:
- Linke Burger
- Alese le Roux

o.13-meisies:
Ilze Steenkamp










