Laerskool Worcester-Oos netbalspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Laerskool Worcester-Oos volgende spelers wat deurgedring het na die volgende rondtes van netbalproewe: Finale rondte Kaapse Wynland-proewe:
o. 11
Hayfa Burger
Zaylé Tromp
Wes-Kaap Sone 1- proewe:
o. 12
Cali Jacobs
o. 13
Jamie-Lynn Wilschut
Lisa Springveldt
Ons is ongelooflik trots op julle prestasies en wens julle alle sterkte toe vir die volgende rondte!












