Laerskool Bellville -Noord onder 11 netbalspan dring deur na die finale rondte
ADVERTISEMENT
Die o.11A-span van Laerskool Bellville-Noord het deurgedring na die laaste rondte in hul liga. Hul speel binnekort in die finale om te bepaal of hul dalk vanjaar die beste o.11-span in hul liga is. Bellville-Noord is baie trots op hierdie netbalspan. Juffrou Cariné du Plessis is hul afrigter.










