Hoërskool DF Malan netbalspelers skitter
ADVERTISEMENT
Dit was ‘n bitter warm dag, maar ons meisies het alles gegee tot op die laaste. Die dame het vyf wedstryde gespeel en dring deur na die Wes-Kaap kampioenskappe wat op 7 September plaasgevind het. Hoërskool DF Malan is ongelooflik trots op julle, dames!
![]()










