Laerskool WA Joubert het vyf finaliste wat deurdring na die Talentkompetisie gala-aand
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Laerskool WA Joubert vyf finaliste wat deurgedring het na die gala-aand op 15 en 16 November 2024. Ons kan nie wag om julle te sien optree nie.

Talentkompetisie: Tristan Floris (links bo), Gianay Scheffers (links onder), Tarron-Leigh Paulse (regs bo), Joshua Simmons (regs onder) en Daniel van der Westhuizen (middel)









