Hoërskool Rob Ferreira leerders presteer in dans Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rob Ferreira is baie trots op die volgende leerders se prestasies in die Dans Eisteddfod. Hul uitslae was soos volg:
Adeline Terblanche – ontvang Mpumalanga kleure vir dans.
![]()
Mariaan Britz ontvang die volgende toekennings vir dans
5 prestige toekennings:
- Dance Individual, straight modern dance Prestige A ++
- Dance Individual student choreography Prestige A++
- Dance Individual classical ballet Prestige A++
- Dance Individual musical theatre A++
- Dance Individual open A++
- Dance Individual lyrical dance A+
Sy ontvang ook Mpumalanga kleure
Baie geluk!
![]()










