Hoër Landbouskool Marlow Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Hoër Landbouskool Marlow Prysuitdeling. Baie geluk aan al die leerders wat toekennings by hul prysuitdeling ontvang het.
Dempers Meyer Onderhoofseun en Veelsydigste sportman
Henco Fourie Sportman van die jaar
Andries Greeff Ambassadeur van die jaar
Charl Esterhuizen Ambassadeur van die jaar
Janco van Pletzen Wolram van die jaar
Tiaan Hattingh Dux-Leerder










