Hoërskool DF Malan neem deel aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan neem deel aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool wat trofees by die pryswennerskonsert ontvang het:
- Olivia de Lange (gedigte),
- Mia Labuschagne (poetry),
- Danie Smit (openbare redevoering)
- Luahn Bester(gedramatiseerde prosa),
- André Mackintosh (handskrif)
- Ellie Herbst( skeppende skryfwerk)










