Laerskool Wierdapark aangewys as algehele Super 12 Netbal wenners
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Wieries wat as die algehele Super 12 Netbal Wenners aangewys was! Julle was aan die brand op die netbalbaan. Dankie dat julle met soveel passie speel. Baie dankie aan elkeen wat die Wieries kom ondersteun het.
















