Hoërskool Robertson netbalspelers blink uit
ADVERTISEMENT
Hoërskool Robertson netbalspelers blink uit: Meckenzie Marx was lid van die WCSN o.16-Netbalspan wat by die SASN All Ages Toernooi ‘n silwer medalje ontvang het. Na afloop van die toernooi is sy een van twaalf speelsters wat in die SA o.16-span opgeneem is. Lelam Mzondi, lid van die WCSN o.15-Netbalspan, het tydens die SASN All Ages Toernooi deelgeneem. Haar span het die goud medalje ontvang.












