Hoërskool Outeniqua netbaldogters presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua netbaldogters wat gekies is vir hul verskeie spanne om Weskaap te verteenwoordig by die SASN en TNC Nasionale toernooie wat tydens die Junie vakansie plaasvind in Gauteng asook Me Rozanne du Toit wat as skeidsregter gaan optree. Kwaggas is baie trots op julle!
Voor: Kara-May Smith, Ashlynne Smith en Tegan Kuyler. Agter: Me Rozanne du Toit, Katryn van Reenen en Dené Edwards.










