Laerskool George-Suid sportprestasies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die leerders van Laerskool George-Suid wat vir die volgende spanne in die verskeie sportsoorte verkies is. Laerskool George-Suid is trots op elkeen van julle!
Wes-Kaap Netbal:
Van links na regs: Kara van der Merwe (o.13 Span) en Iané Joubert (o.12 Span)
Eden netbalspanne:
o.13 van links na regs: Sammy de Kock en Dionéy Janse van Rensburg
o.12 van links na regs: Zaan-Mari van den Berg, Anja Steenekamp, Keisha Salmons en Karli van Aardt
Hokkie: Eden
- IPT-Span: Arantxa Damans
- Streeksspan: Imke Potgieter
Rugby:
- Aron Uithaler – Cravenweek
- Joverne Fortuin – Cravenweek
- Jemeal van Staden – Cravenweek
- Tiaan van der Walt – Cravenweek
- Luke Visser – Akademie week
- Xavian Nortman – Cravenweek
- Inlas: Neil Bloem – Akademie span










