Vereeniging Gimnasium is trots op hul sport sterre
ADVERTISEMENT
Vereeniging Gimnasium is trots op hul sport sterre. Ruan Hood speel vir Midvaal Buffels pyle rugby. Hy is gekies vir die Gautengspan wat 3 en 4 Junie plaasgevind het.

Atletiek: Gimnasium se ster-hammergooier, Anje Holtzhausen het ‘n goue medalje by die Konfederasie van Afrika-atletiek se Junior Afrika kampioenskappe vir o.18 en o.20 atlete in Ndola in Zambië behaal met ‘n uitstekende gooi van 57.17 meter.

Bergfiets: Divan van Straaten – Gauteng Endero – 1 ste plek Junior mans en 2de plek afgeheel.

Tennis: Gimnasium se tennis is weer goed opdreef, en baie trots om vir Mnr
Netbal:Die o.14 Netbalspan dring deur na die Sedibeng Kampioenskappe.










