Welkom Volkskool onder 9 krieketseuns vaar puik
ADVERTISEMENT
Geluk aan Welkom Volkskool Onder-9A seuns met hul uitstekende prestasies teen Naudeville :
- MJ van der Linde: 86 lopies (nie uit nie).
- Colton du Toit: 46 lopies (nie uit nie).
Saam: ’n pragtige vennootskap van 117 lopies.
- Ethan Penton: 4 paaltjies in 4 beurte, slegs 18 lopies afgestaan.
Ons is baie trots op hierdie seuns se harde werk en toewyding welgedaan!










