Laerskool Goedehoop Netbal Streeksproewe
ADVERTISEMENT
Laerskool Goedehoop is terug! Ons spog graag met die o.12- en o.13-netbaldogters wat deurgedring het na die volgende rondte streeksproewe wat plaasvind op Saterdag, 6 April 2024 te LS Oranjegloed.
Netbal Streeksproewe o.12

Voor: Gabby Japhta, Lianke Luwes, Alissa J v Renburg, Nicole Potgieter
Agter: Kaylie Serfontein, Izanie Ferguson, Mieke Visser
Netbal Streeksproewe o.13

Voor: Hazel-Mari Bellingan, Mieke v Niekerk, Zané J v Rensburg
Agter: Dunay Truter, Lienke v Schalkwyk, Dené Byleveld, Esmé Agenbag








