OP o.16 -binneshuise aksienetbalspan prestasie vir Hoërskool Framesby
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Framesby netbalspeler Chanel Botes wat in die OP 0.16 -binneshuise aksienetbalspan opgeneem is. Sy het die vakansie aan die interprovinsiale toernooi in Kaapstad deelgeneem.












