Laerskool Vredenburg spog met die vinnigste skole-aflosspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Vredenburg 11-jarige dogters behaal ‘n tweede plek by die Bolandbyeenkoms in die 4x100m skole-aflos.
Laerskool Vredenburg spog met die vinnigste skole-aflosspan vir 13-jarige dogters in die Boland.










