Laerskool Vredenburg atlteet verwerf goud by die COSSASA Spele
ADVERTISEMENT
Jan-Harm Burger van Laerskool Vredenburg het Suid-Afrika by die COSSASA Spele verteenwoordig. Hy het in die seuns 14-jaar Diskusdeelname ’n goue medalje verower met ’n uitmuntende persoonlike beste afstand van 47,29 m.
![]()










