Laerskool Vredenburg atlete neem deel aan die SA Atletiek Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots op die volgende Laerskool Vredenburg-leerders wat die Wes-Kaap gaan verteenwoordig by die SA Kampioenskappe! Jan Harm Burger verower ‘n 3de plek in werpskyf, seuns 12, met ‘n afstand van 29,63m by die Wes-Kaap Kampioenskappe.Hayley Dodd secured a fi rst place in javelin, girls 12, with a distance of 24,30m.










