Super 8 atletiek prestasies vir Laerskool Goudkop
ADVERTISEMENT
Veels geluk aan elkeen van die volgende atlete met die pragtige prestasies wat behaal is tydens die Super 8. Laerskool Goudkop is so trots op elkeen van julle se harde werk en insette.
- Leani Swart 0.7 (60m) Tweede plek, (80m) Derde plek
- Osego Ramohlabi 0.8 (60m) Eerste plek,(80m) Eerste plek en Rekord
- Matthew Barnard 0.11 (80m en 100m) Tweede plek
- Miané J. van Rensburg 0.12 (1200m) Derde plek
- Jomar Uys 0.11 (1200m) Tweede plek
- Gabby Humpel 0.10 (Hoogspring) Derde Plek
- Caleb Fourie 0.10 (Hoogspring) Tweede Plek
- Anru van Deventer 0.13 (Hoogspring) Tweede plek en (Verspring) Derde plek
- Mila Meyer 0.10 (Gewigstoot) Eerste plek en Rekord
- Zayden Meyer 0.11 (Gewigstoot) Eerste plek
- Keagan Flanagan 0.13 (Gewigstoot) Eerste plek en Rekord (Skyfwerp) Eerste plek en Rekord en (Spiesgooi) Eerste plek en Rekord
- Dylan Flanagan 0.12 (Skyfwerp) Derde Plek
- Janco Naude 0.13 (Gewigstoot) Tweede plek
- Juandré Boshoff 0.11 (Gewigstoot) Derde plek























