Maragon Olympus beleef ‘n goeie krieketseisoen
ADVERTISEMENT
Maragon Olympus se 2025 krieketseisoen was uitsonderlik, met spanne wat vasberadenheid en spanwerk getoon het. Van die 45 wedstryde het ons slegs 5 verloor—’n ongelooflike prestasie wat hierdie seisoen een van die mees onvergeetlike in ons skool se geskiedenis maak.













