Laerskool Wonderboom leerder aangewys as algehele wenner van die eerste English Junior Public Speaking-aand
ADVERTISEMENT
Baie geluk, Lisa! Lisa Theunissen in graad 3 van Laerskool Wonderboom was aangewys as die algehele wenner van ons heel eerste English Junior Public Speaking-aand! Sy is die trotse ontvanger van ’n splinternuwe trofee.










