Laerskool Vredenburg o.13A sewes span sluit seisoen op hoë noot af
ADVERTISEMENT
Laerskool Vredenburg se o.13A sewes span, sluit die seisoen op n hoë noot af. Hulle het deelgeneem aan die Swartland sewestoernooi, waar hulle die algehele skildwenners is.
![]()










