Grey Kollege 7’s Rugby hou naam hoog
ADVERTISEMENT
Grey Kollege 7’s rugbyspanne maak trots! Baie geluk aan al die manne se bydrae en harde werk! Die uitslae was as volg:
- Grey Kollege Wen teen uitnodigingsspan span: 31-0
- Grey Kollege Wen teen Hangklip: 50-12
- Grey Kollege Wen teen Bergsig: 22-5
- Grey Kollege Wen teen Hopetown in kwarteindrondte: 27-7
- Grey Kollege Wen teen Sentraal in semi-finaal: 12 – 5
- Grey Kollege Wen teen Burgersdorp in finaal: 36-0
Die 7’s-spanne vat die beker huis toe op Grey Kollege se 167ste verjaarsdagnaweek. Dit was werklik ‘n spesiale prestasie!










