HS Charlie Hofmeyr neem deel aan Marius Schoeman 7’s
ADVERTISEMENT
Charlies het 15 en 16 September aan die Marius Schoeman 7’s deelgeneem by Paarl Gimnasium.
Charlies se o.15’s verloor in die Kwart-Finaal teen Hermanus en die o.17’s WEN die Plaat-Finaal teen Paul Roos! Dit was ‘n wonderlike ervaring!
Uitslae van dag 1 en 2 is as volg:
Dag 1:
o.15
- Wen Milnerton 24-0
- Verloor Paarl Boys 0-31
- Wen Brackenfell 31-0
o.17
- Wen Durbanville 19-14
- Verloor Monument (Krugersdorp) 10-31
- Verloor Paul Roos 29-33
Dag 2:
o.15
- Verloor Hermanus 17-19 in die Plaat Kwart-Finaal
- Wen Bellville 26-17 4de plek, Plaat
o.17
- Wen Amdec Akademie 26-22 in die Plaat Kwart-Finaal
- Wen Noordheuwel 26-7 in die Plaat Semi-Finaal
- Wen Paul Roos 26-14 in die Plaat-Finaal










