Hoërskool Waterkloof Gr 9 entrepreneur haal die “Maak my ‘n miljoenêr” top 20 in SA
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Leonette van Dyk, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Waterkloof, het na die top 20 in Suid-Afrika van die bekende reeks, “Maak-my-‘n-miljoenêr entrepreneur kompetisie” deurgedring het. Die reeks word aangebied deur Albert van Wyk, waar 60 skole se leerders vanaf Maart 2024 aan die reeks deelgeneem het. Leonette, baie sterkte met die volgende fase van die program. Kloof is trots op jou!










