Die Hoërskool Menlopark se Frans-leerders het hierdie vakansie Parys verken
ADVERTISEMENT
Van Die Hoërskool Menlopark se Frans-leerders het hierdie vakansie Parys verken en praat sommer lekker saam Français!
Menlo-personeel maak deure en wêrelde oop! Bon voyage!










