Hoërskool Waterkloof leerders speel voortreflike netbal in TNC-toernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Zoey Smit (o. 17) en Juané Kruger (o. 18) wat tydens die TNC-toernooi voortreflike netbal gespeel het om so vir hulle onderskeie ouderdomme se Top 35-talentgroepe in SA, gekies te word. Hoërskool Waterkloof Netbal is baie trots op julle. Juané Kruger se span wen ook goud in die nasionale skole o. 18 afdeling.










