Hoërskool DF Malan rugbyspeler haal die WP 7’s-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool DF Malan rugbyspeler Zander Enslin wat gekies is vir die o.17 WP 7’s-span wat gaan deelneem aan die nasionale SA-rugby o.17 7’s- toernooi. Dit vind plaas by Hoërskool Monument in Klerksdorp van 30 Sept. – 1 Okt.
![]()










