Laerskool Rooihuiskraal sluit 7’s seisoen op hoë noot af
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal se o.11 en o.12 spanne het deelgeneem aan die 7’s toernooi by Camp Discovery. Die o.11’s is aangewys as toernooi wenners terwyl ons o.12’s ‘n puik algehele 4de plek behaal het! Welgedaan aan al ons seuns en afrigters! Rooimier Trots!














