Hoërskool Swartland leerders gekies vir die Boland o.17 7’s Cravenweekspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die twee seuns van Hoërskool Swartland wat gekies is vir die Boland o.17 7’s Cravenweekspan. Dit is die 1ste keer wat ons 2 leerders in die 7s Cravenweek span het.










