Laerskool George-Suid atlete presteer uitstekend tydens die SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die o/11 Dogtersatlete van Laerskool George-Suid wat tydens die SA Kampioenskappe in Germiston die Loerie-naam hooggehou het!
- Annebel vd Merwe: Gewigstoot- 6de
- Esrie Kotzee: Gewigstoot- Goud
- Nianke Fourie: Verspring- Goud met nuwe SA rekord 5.17m.
- Hekkies- Goud met nuwe SA rekord 10.75sek.












