Grey Kollege leerders by NWU Top 30 atletiek byeenkoms
ADVERTISEMENT
70 Skole (2700 atlete) sowel as Grey Kollege het aan die NWU Top 30 Atletiek byeenkoms in Potchefstroom deelgeneem. Die volgende plekke word behaal:
Eerste plekke:
- Aron Alvarez Aranda – o.19 Diskus (57.03m) en o.19 Hammergooi (54.66m)
- Lucky Moleyane – o.19 100m (10.67s) en 200m (21.30s)
- SJ Marais – o.19 H110m (14.16s)
- Franco Le Roux – o.17 H110m (14,04s)
- Raqiel Jafta – o.14 H300m (39,74s)
- 4 x100m Aflos o.19 (41,64s)
Tweede plek:
- Heinrich van der Wath – o.17 H400m (53,57s)
Derde plekke:
- Heinrich van der Wath – o.17 H110m (14,22s)
- Heinrich Theron – o.16 Gewigstoot (17,48m)
Grey Kollege verower ook die beker vir die beste seunspan in die B-afdeling met ‘n gemiddeld van 830 punte oor 20 items. Baie geluk aan al die manne!









