Hoërskool Sentraal tennis nuus
ADVERTISEMENT
Hoërskool Sentraal leerders neem deel aan die Noord-Kaap Tennistoernooi.Baie geluk an ons tennispelers.
Seuns O.16 Eerste
- Riwan Van Der Westhuizen
Derdeplek
- Kyle Fourie
Dogters O.16 Tweedeplek
- Lisha Bellingan











