Hoërskool Sentraal leerders verower silwer medalje vir Hokkie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Cara Smit en Montlé Pitso leerders van Hoërskool Sentraal wat deel was van die 0.16 B -SVS -span wat aan die Nasionale -IPT by die St Anne-meisieskool deelgeneem het , en die silwer medaljeverower het .










