Hoërskool Labori netbalspeler presteer tydens die Inter-Distriktoernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Faith Wolstenholme van Hoërskool Labori en haar o.15 Kaapse Wynlandspan wat Goud gewen het tydens die Inter-Distrikstoernooi in Riversdal. Ons is baie trots op jou!!













