Laerskool Newton kwartaal 1 hoogtepunte
ADVERTISEMENT
o/11A Krieket.
Newton o/11A krieket het teen Grey o/11A gespeel. Die o/11A span het met 7 paaltjies gewen. Ruben van Rensburg het 5 paaltjies geneem 39 lopies aangeteken.
![]()
Tennis
Hierdie leerders het deelgeneem aan die Noord-Kaap tennis proewe en baie goed gevaar.
Rugby o/13A.
- Kaptein: Christiaan Erasasmus.
- Onder kaptein: Meyer Prinsloo.
Newton o/11A rugbyspan speel goeie rugby en wen 3/3 wedstryde.
- NPS 29 Seodin 0
- NPS 14 Oranje Noord 0
- NPS 14 Kathu 0
Atletiek
Die leerders was gekies vir die Frances Baard span om aan die provinsiale byeenkoms deel te neem.
- C. Ziegler 80/ 100m
- Sade Gird 800/ 200m
- J. Marx spiesgooi
- D. Appies verspring
Atletiek
Sade Gird was tydens die Noord-Kaap byeenkoms gekies om deel te neem aan die SA’s byeenkoms in die 200m.
Twee Kamp
Joha Bezuidenhout is gekies vir die Griekwa Tweekamp span wat in April aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in PE gaan deelneem.


















