Netbal prestasie vir Laerskool Stulting
ADVERTISEMENT
Veels geluk aan die volgende dogters wat gekies was om die Oos-Kaap spanne by die Nasionale Kampioenskappe in Johannesburg op 26-27 Junie te verteenwoordig:
- o/12’s – Amé Spangenberg en Simoné vd Walt
- o/13’s Jeanne-Mari Troskie.
![]()










