Hoërskool Sentraal spog met puik dans uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Sentraal leerder presteer in dans .Baie geluk!
Freestate DTMA Provinsiale uitslae
- 1e Plek: Classical ballet
- 1e Plek : Reperoire ballet
- 1e Plek Jazz solo
- 1e Plek Lyrical Solo
Ontvang die algehel ‘n Senior Trofee vir jazz solo,classical ballet,repertoire ballet and lyrical solo Ontvang ook ‘n spesiale beoordelaarstoekenning vir die beste tegniek asook Vrystaatkleure.Sy kwalifiseer om nasionaal deel te neem.










