Laer Volkskool leerders presteer in dans
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool leerders Monique Nell en Terina Retief het vanaf 19 tot 27 Augustus 2022 aan die PEDF in Gqeberha (PE) deelgeneem. Dit was die 41ste PEDF waaraan meer as 1500 deelnemers deelgeneem het. Monique en Terina het die volgende prestasies behaal:
Terina Retief
- Goud – Novice Modern Duet Straight (I’m yours)
Monique Nell
- Goud – Novice Modern Duet Straight (I’m yours)
- Silwer – Novice Tap Solo Character (Alley Cat)
- Goud – Novice Ballet Duet Classical (Demi – P) (Spanish flair)
Welgedaan julle twee! Ons is trots op julle!
![]()










