Laerskool Durbanville presteer in Wen met jou pen-skryfkompetisie
ADVERTISEMENT
Die MNOD (Metro-Noord Onderwysdistrik) het vanjaar weer hul Wen met jou pen-skryfkompetisie vir graad 7-leerders aangebied. 7 van Laerskool Durbanville se leerders se skryfstukke is in die spesiale boek opgeneem. Cayla Fourie het ‘n algehele derde plek behaal.

Agter van links na regs: Layla Viljoen en Lihan Fourie
Voor van links na regs: Cayla Fourie, Leila Bezuidenhout, Nicola Koen, Jacques Slabbert; Andray Theron

Cayla Fourie









